Skip to content

Gelykenisbeelde V

R2,230.00

Pottery with hand-painted detail.

From the artist:

Ek is geinspereer deur gelykenisse met hierdie reeks beeldjies. Om die geskrewe woord “konkreet” uit te druk.

Hierdie beeldjie (reeks 1), kyk af na ‘n Skat in die grond. Matteus 13:44. Wat het Hy bedoel daarby? Lees die gelykenis in konteks en bedink dit tot jy ‘n antwoord vind.

Ek het die beeldjie verfraai met ‘n Vincent van Gogh skildery: “Irises 1889”; een van my gunsteling Post Impressionistiese Meesters.

Artist’s cost @ R2 000,00 + 10% commission + VAT on 10%.

  • Natalie Scribante (SA 1969 – )
  • Total Size: H: 420 mm x W: 150 mm x D: 140 mm
0
YOUR CART
  • No products in the cart.