Skip to content

Gelykenisbeelde II

R2,230.00

Pottery with hand-painted detail.

From the artist:

Ek is geinspereer deur gelykenisse met hierdie reeks beeldjies. Om die geskrewe woord “konkreet” uit te druk.

Hierdie beeldjie (reeks 2), buig nederig om vergifnis Matteus 18: 21-35. Wat het Hy bedoel daarby? Lees gelykenis in konteks en bedink dit tot jy ‘n antwoord vind.

Ek het die beeldjie verfraai met ‘n unieke Natalia Scribante skildery.

Artist’s cost @ R2 000,00 + 10% commission + VAT on 10%.

  • Natalie Scribante (SA 1969 – )
  • Total Size: H: 450 mm x W: 130 mm x D: 110 mm
0
YOUR CART
  • No products in the cart.