Skip to content

#greeninglynnwoodroad

Bont Huijs Kunsateljee, in samewerking met die stadsraad, asook die hoofborg Halfway Lexus, plant binnekort 230 nuwe bome op Lynnwoodweg, naaste hoek is Solomon Mahlangu. Hierdie is die eerste fase van ‘n paar hervestigings.

Dit is in reaksie op die onlangse slagting van tientalle koorsbome en ander, weens padverleggings.

Halfway Lexus is sponsoring 170 white pears (drolpere) en 60 tree wisterias (vanwykshoute).

Beide bome is inheems en edemies tot ons groter area.

We’ll keep you posted on this very exciting venture!  

Dankie byvoorbaat aan Halfway Lexus vir hul ruimhartige groenskenking.

Die ateljee is soms gasheer vir matriekafskeidfoto’s.  Die jaar se fooie is geskenk aan die Skuilkrans Kopje-reservaat. 

Van die fondse is aangewend on 10 aloe pretoriensis aan te skaf.  Die aalwyne gaan hervestig word in reservate in die stad.

Lees gerus hier oor die Pretoria-aalwyn.

Die kimlyn van Pretoria verteenwoordig die uitwerking van verstedeliking op die natuur. Die vier spesies hier is almal endemies tot ons area en kon gered word voor stootskrapers ‘n numwe informele nedersetting begin skraap het. Die verdordes aan die regterkant kon nie gered word nie.

Lost Habitat: 2 000 mm x 1 000 mm

A powerful statement highlighting the plight of nature conservation and the extinction of species due to their loss of natural habitat, due to urbanisation, agricultural expansion and overgrazing.

0
YOUR CART
  • No products in the cart.